Permiese tale
Die Permiese tale is 'n deelgroep van die Fins-Permiese tale in die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse taalfamilie. Die tale word in Rusland in die Oeralgebergte in die deelrepublieke Komi en Oedmoertië gepraat.
Permies | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Oeralgebergte in Rusland |
Genetiese klassifikasie: |
Oeraals Fins-Oegries Fins-Permies[1] Permies |
Onderafdelings: | |
ISO 639-2: | fiu |
Verspreiding van Permiese tale |
Die Permiese tale is:
Die Permiese tale het die vroegste van die Finse tak van die Fins-Oegriese tale weggebreek. Aangesien leenwoorde uit Tsjoewasjies in beide Oedmoerts en in Komi-Sirjeens en Komi-Permjaaks voorkom, word daar gemeen dat die Permiese tale tydens die bewind van die Wolga-Bulgare van die 7de eeu tot die 13de eeu nog 'n eenheid gevorm het.
Verwysings
wysig- ↑ Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, bl. 831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Permiese tale.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Permian". Ethnologue. Besoek op 1 April 2018.
- (en) "Permic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.