Peter Jonas Bergius

Sweedse botanis

Peter Jonas Bergius (1730 in Kronoberg, Swede – 1790) was 'n Sweedse mediese dokter en botanis.[1]

Peter Jonas Bergius, 1847

In 1758 was hy gekies as 'n lid van die Royal Swedish Academy of Sciences.[1] In 1768 het hy lidmaatskap van die American Philosophical Society aanvaar.[2] in 1770 was hy gekies as 'n genoot van die Royal Society. [3] en in 1775 as 'n Foreign Honorary Member van die American Academy of Arts and Sciences.[4]

Die standaard skrywer afkorting P.J.Bergius word gebruik om Peter Jonias Bergius as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam gebruik word.

 
Descriptiones plantarum ex Capite Bonae Spei, 1767
  • Descriptiones plantarum ex Capite Bonae Spei (in Latyn). Stockholm. Lars Salvius. 1767.[5]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Peter Jonas Bergius". Bergius Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 22 Mei 2015.
  2. Bell, Whitfield J., and Charles Greifenstein, Jr. Patriot-Improvers: Biographical Sketches of Members of the American Philosophical Society. 3 vols. Philadelphia: American Philosophical Society, 1997, 3:555–558.
  3. "Fellow Details". Royal Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2021. Besoek op 17 Januarie 2017.
  4. "Book of Members, 1780–2010: Chapter B" (PDF). American Academy of Arts and Sciences. Besoek op 8 September 2016.
  5. Gunn, Mary (1981). Botanical exploration of southern Africa : an illustrated history of early botanical literature on the Cape flora : biographical accounts of the leading plant collectors and their activities in southern Africa from the days of the East India Company until modern times. L. E. W. Codd. Cape Town: Published for the Botanical Research Institute by A.A. Balkema. p. 56. ISBN 0-86961-129-1. OCLC 8591273.