Phabenirivier
Die Phabenirivier is 'n rivier wat vir sy hele lengte aan die wesgrens van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier naby die Phabeni-toegangshek.
Phabenirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 412 m |
Koördinate: 25°1′8″S 31°14′58″O / 25.01889°S 31.24944°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Phabenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.