Phahameng
Phahameng is 'n nedersetting in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phahameng waar die dorp Bultfontein se swartmense gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 20 063 gehad.[1]
Phahameng | |
---|---|
Koördinate: 28°8′19″S 26°8′41″O / 28.13861°S 26.14472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Lejweleputswa |
Plaaslike Munisipaliteit | Tswelopele |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,37 km2 (1,30 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 20 063 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |