Phasmatini[1] is 'n tribus van stokinsekte in die Phasmatidae familie. Daar is meer as 40 beskryfde spesies. Hulle kom voor in Australasië, Asië en moontlik Brasilië.[2]

Phasmatini
Ctenomorpha chronus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Phasmatodea
Familie: Phasmatidae
Subfamilie: Phasmatinae
Tribus: Phasmatini
Leach, 1815

Genera

wysig

Hierde genera hoort aan die tribus Phasmatini:

Verwysings

wysig
  1. Leach (1815) In Brewster, D. The Edinburgh Encyclopedia 9: 119.
  2. Brock, Paul D.; Otte, Daniel (2019). "tribe Phasmatini Leach, 1815". Phasmida species file online, Version 5.0. Besoek op 2 Julie 2019.

Bronne

wysig