Phelwanaspruit
Die Phelwana is 'n niestandhoudende stroompie in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Phelwanaspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Timbavatirivier→Olifantsrivier |
Monding | Stokkiespruit |
Monding-hoogte | 379 m |
Koördinate: 24°25′56.5″S 31°34′1″O / 24.432361°S 31.56694°O |
Dit vloei digby die Orpen-Satarapad en sluit by die Stokkiespruit aan voor dit verder noord uitmond in die Timbavatirivier, 'n sytak van die Olifantsrivier.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Phelwana se monding by Geonames.org (cc-by)