Phoenix, KwaZulu-Natal

(Aangestuur vanaf Phoenix, Durban)

Phoenix is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 18 km noord van Durban.

Phoenix
Phoenix is in KwaZulu-Natal
Phoenix
Phoenix
 Phoenix se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°42′4″S 31°0′14″O / 29.70111°S 31.00389°O / -29.70111; 31.00389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1976
Oppervlak
 • Totaal30,16 km2 (11,64 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal176 989
 • Digtheid5 868/km2 (15 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs85.0%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense12.1%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Engels 87.4%
 • Zoeloe 8.1%
 • Ander 4.5%
Poskode (strate)
4068
Skakelkode013

Geskiedenis

wysig

Daniel Lindley het in 1858 'n sendingstasie hier begin. Hier is 'n gedenkteken opgerig wat sy werk huldig. Gudurende 1904 het Mahatma Gandhi sy koerant Indian Opinion in Phoenix gedruk waar hy 'n Gemeenskapplaas vir Indiërs gestig het. Tydens apartheid was Phoenix 'n woon- en handelsgebied vir Indiërs en selfs nog tydens die sensus van 2011 het hulle meer as 85 persent van die bevolking uitgemaak, amper agt persentasiepunte minder as in die 2001-sensus.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Phoenix". Sensus 2011.