Phylica elimensis
Plantspesie
Phylica elimensis is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Elim tot by Riversdal voor en is deel van die fynbos en renosterveld biome. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 895 km² en daar is drie tot vyf subspesies. Hulle staan habitat af aan gewasverbouing, ontwikkeling en kompetisie van indringerplante.
Phylica elimensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rhamnaceae |
Genus: | Phylica |
Spesie: | P. elimensis
|
Binomiale naam | |
Phylica elimensis Pillans, (1942)
|