Phylica reversa
Phylica reversa is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Hexrivierberge op hoogtes van 1 900 m tot 2 000 m voor. Daar is slegs een subpopulasies van 30 plante bekend maar daar word geskat dat die bevolking 250 plant tel. Daar word vermoed dat die plant op die onverkende hange Matroosberg en die Rooibergpieke voorkom. Die plant is deel van die fynbos.
Phylica reversa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rhamnaceae |
Genus: | Phylica |
Spesie: | P. reversa
|
Binomiale naam | |
Phylica reversa Pillans, (1942)
|