Pienk se skakerings
Die artikel beskryf die skakerings van pienk.
Amarantpienk
wysigAmarantpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F19CBB | |
RGBB | (r, g, b) | (241, 156, 187) |
HSV | (h, s, v) | (338°, 33%, 78[1]%) |
Bron | Maerz and Paul | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur amarantpienk verskyn regs hiervan.
Amarantpienk is 'n kleur wat die amarantblom voorstel.[2]
Die eerste aangetekende gebruik van amarantpienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1905.[3]
Angelierpienk
wysigAngelierpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFA6C9 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 166, 201) |
HSV | (h, s, v) | (330°, 100%, 80%) |
Bron | List of Crayola crayon colors | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur angelierpienk verskyn regs hiervan.
Angelierpienk is 'n kleur wat die blommekleur van 'n angelierplant voorstel, en is deur Crayola in 1903 geformuleer.
Die eerste aangetekende gebruik van carnation as 'n kleurnaam in Engels was in 1535.[4]
Babapienk
wysigBabapienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F4C2C2 | |
RGBB | (r, g, b) | (244, 194, 194) |
HSV | (h, s, v) | (0°, 20%, 96%) |
Bron | ISCC-NBS | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur babapienk verskyn regs hiervan, 'n ligte skakering van pienk.
Die eerste aangetekende gebruik van baby pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1928.
Baker-Miller pienk
wysigBaker-Miller pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FF91AF | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 145, 175) |
HSV | (h, s, v) | (344°, 43%, 100[5]%) |
Bron | Internet | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Baker-Miller pienk is 'n skakering van pienk wat oorspronklik geskep is deur die vermenging van een liter suiwerwit binnenshuise lateksverf met een liter rooi semiglansbuiteverf.
Resultate verkry deur die gebruik van hierdie verfkleur vir die binnemure van korrektiewe instellings is gemeng. Sommige gevangenes is gekalmeer deur die kleur, terwyl ander weer geirriteer en versteur is daardeur.
Barbiepienk
wysigBarbiepienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #DA1884 | |
RGBB | (r, g, b) | (218, 24, 132) |
HSV | (h, s, v) | (327°, 89%, 85.5%) |
Bron | Pantone[6] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur Barbiepienk word regs vertoon.
Pantone 219C is die kleur wat gebruik word vir Mattel se Barbiepop in logos, verpakking en bemarkingsmateriaal.[7][8]
Die heksakode van Pantone 219C is #DA1884
.[9]
Bleekpienk
wysigBleekpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F9CCCA | |
RGBB | (r, g, b) | (249, 204, 202) |
HSV | (h, s, v) | (3°, 19%, 98[10]%) |
Bron | ISCC-NBS | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur bleekpienk verskyn regs hiervan, 'n ligte skakering van pienk.
Boordpienk
wysigBoordpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F2BDCD | |
RGBB | (r, g, b) | (242, 189, 205) |
HSV | (h, s, v) | (322°, 22%, 95[11]%) |
Bron | Pantone TPX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur boordpienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #13-2010 TPX—Orchid Pink.
Brinkpienk
wysigBrink Pink | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FB607F | |
RGBB | (r, g, b) | (251, 96, 127) |
HSV | (h, s, v) | (333°, 88%, 80%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Brinkpienk is 'n kleur wat in 1998 deur Crayola geformuleer is.
Chinapienk
wysigChinapienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #DE6FA1 | |
RGBB | (r, g, b) | (222, 111, 161) |
HSV | (h, s, v) | (333°, 50%, 87[12]%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur Chinapienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam Chinapienk is die eerste keer in 1948 gebruik.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.[13]
Cotton candy
wysigCotton Candy | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFBCD9 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 188, 217) |
HSV | (h, s, v) | (334°, 26%, 100%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur cotton candy verskyn regs hiervan.
Die kleur cotton candy is in 1998 deur Crayola geformuleer.
Dieppienk
wysigDieppienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FF1493 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 20, 147) |
HSV | (h, s, v) | (328°, 92%, 100%) |
Bron | X11[14] HTML/CSS[15] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur dieppienk verskyn regs hiervan.
Fandangopienk
wysigFandangopienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #DE5285 | |
RGBB | (r, g, b) | (222, 82, 133) |
HSV | (h, s, v) | (342°, 63%, 87[16]%) |
Bron | Pantone TPX[17] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur fandagopienk word regs vertoon.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #17-2033 TPX—Fandango Pink.[18]
Franse pienk
wysigFranse pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FD6C9E | |
RGBB | (r, g, b) | (253, 108, 158) |
HSV | (h, s, v) | (339°, 57%, 99[19]%) |
Bron | Pourpre.com | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur Franse pienk word regs vertoon. Dit is 'n baie gewilde kleur in Franse kleurskemas.
Helderpienk
wysigHelderpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Bron | [Unsourced] | |
Helderpienk is 'n tenvolle versadigde skakering van pienk.
Kameepienk
wysigKameepienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #EFBBCC | |
RGBB | (r, g, b) | (239, 187, 204) |
HSV | (h, s, v) | (340°, 22%, 94[20]%) |
Bron | ISCC-NBS | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur kameepienk verskyn regs hiervan, 'n medium ligte skakering van roospienk. Die eerste aangetekende gebruik van cameo pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.[21]
Die bron van hierdie kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Cameo Pink (color sample #249) Geargiveer 30 Julie 2017 op Wayback Machine
Kersiebloeiselpienk
wysigKersiebloeiselpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFB7C5 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 183, 197) |
HSV | (h, s, v) | (350°, 100%, 84%) |
Bron | Maerz and Paul[22] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur kersiebloeiselpienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van cherry blossom pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1867.[22]
Kersiebloeiselpienk is 'n belangrike kleur in Japannese kultuur. In die lente kom baie Japanners met die Hanami-fees bymekaar om die blom van die kersiebloeisels te aanskou.
Kielie-my-pienk
wysigKielie-my-pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FC89AC | |
RGBB | (r, g, b) | (252, 137, 172) |
HSV | (h, s, v) | (342°, 46%, 99%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur kielie-my-pienk verskyn regs hiervan.
Die kleur kielie-my-pienk is in 1993 deur Crayola geformuleer.
Kongopienk
wysigKongopienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F88379 | |
RGBB | (r, g, b) | (248, 131, 121) |
HSV | (h, s, v) | (5°, 51%, 97[23]%) |
Bron | ISCC-NBS | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur kongopienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van kongopienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.[24]
Die bron van die kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Congo Pink (color sample #26) Geargiveer 30 Julie 2017 op Wayback Machine
"Kongopienk" is 'n oranje skakering van pienk.
Koninginpienk
wysigKoninginpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #E8CCD7 | |
RGBB | (r, g, b) | (232, 204, 215) |
HSV | (h, s, v) | (336°, 12%, 91[25]%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur koninginpienk verskyn regs hiervan.
Die Engelse kleurnaam Queen pink is die eerste keer in 1948 gebruik.
Laventelpienk (1)
wysigLavender (Crayola) | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FBAED2 | |
RGBB | (r, g, b) | (252, 180, 213) |
HSV | (h, s, v) | (332°, 31%, 98[26]%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur laventelpienk (1) verskyn regs hiervan.
Hierdie pienkerige skakering van laventel, is die kleur wat as lavender op die Crayola-krytlys verskyn.
Laventelpienk (2)
wysigLaventelpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #D8B2D1 | |
RGBB | (r, g, b) | (219, 178, 209) |
HSV | (h, s, v) | (311°, 18%, 85[27]%) |
Bron | Pantone TPX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur laventelpienk (2) verskyn regs hiervan.
Ligpienk
wysigLigpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFB6C1 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 182, 193) |
HSV | (h, s, v) | (351°, 100%, 86%) |
Bron | X11[14] HTML/CSS[15] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur ligpienk verskyn regs hiervan. Die naam van die webkleur word as "lightpink" gespel in HTML vir rekenaarvertoon.
Ligte dieppienk
wysigLigte dieppienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FF5CCD | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 92, 205) |
HSV | (h, s, v) | (318°, 64%, 100[28]%) |
Bron | Xona.com Color List | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur ligte dieppienk word regs vertoon.
Ligte warmpienk
wysigLigte warmpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFB3DE | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 179, 222) |
HSV | (h, s, v) | (324°, 30%, 100[29]%) |
Bron | Xona.com Color List | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur ligte warmpienk verskyn regs hiervan.
Hierdie is die kleur hot pink light op die Xona.com kleurlys.
Meksikaanse pienk
wysigMeksikaanse pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Bron | [Unsourced] | |
Meksikaanse pienk is 'n kleur wat gebruik word in kleding soos "serapes" en in die handwerk and fynere kunste van tradisionele Meksikaanse kultuur.
'n Ander naam vir hierdie kleur in Engels is Mexican rose.
Mimipienk
wysigMimi Pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFDAE9 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 218, 233) |
HSV | (h, s, v) | (335.7°, 14.5%, 100%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur Mimipienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.[13]
Mountbattenpienk
wysigMountbatten pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Bron | [Unsourced] | |
Mountbattenpienk, ook genoem Plymouth pienk,[30] is 'n vloot kamoefleerkleur, 'n gryserige skakeling van mauve, uitgedink deur Louis Mountbatten van die Britse Royal Navy in 1940 gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
New York pienk
wysigNew York Pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #D7837F | |
RGBB | (r, g, b) | (215, 131, 127) |
HSV | (h, s, v) | (3°, 41%, 84[31]%) |
Bron | Xona.com Color List | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur New York pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam New York pienk vir hierdie donker skakering van pienk is sedert 2001 in gebruik, sedert dit bekend gestel is as een van die kleure op die Xona.com kleurlys.
Paradyspienk
wysigParadyspienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #E63E62 | |
RGBB | (r, g, b) | (230, 62, 98) |
HSV | (h, s, v) | (347°, 73%, 90[32]%) |
Bron | Pantone TPX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur paradyspienk word regs vertoon.
Pastelpienk
wysigPastelpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #DEA5A4 | |
RGBB | (r, g, b) | (222, 165, 164) |
HSV | (h, s, v) | (1°, 26%, 87[33]%) |
Bron | ISCC-NBS | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur pastelpienk verskyn regs hiervan.
Die bron van die kleur is: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Pastel Pink (color sample #5) Geargiveer 30 Julie 2017 op Wayback Machine
Persiese pienk
wysigPersiese pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F77FBE | |
RGBB | (r, g, b) | (247, 127, 190) |
HSV | (h, s, v) | (329°, 49%, 97%) |
Bron | Maerz and Paul | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur Persiese pienk word regs vertoon.
Die eerste aangetekende gebruik van Persian pink as 'n kleurnaam in Engels was in 1923.[34]
Pienk
wysigPienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFC0CB | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 192, 203) |
HSV | (h, s, v) | (350°, 100%, 88%) |
Bron | X11[14] HTML/CSS[15] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur pienk verskyn regs hiervan.
Piggy pink
wysigPiggy Pink | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FDDDE6 | |
RGBB | (r, g, b) | (253, 221, 230) |
HSV | (h, s, v) | (343°, 13%, 99[35]%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die kleur piggy pink verskyn regs hiervan.
Die kleur piggy pink stel die kleur van 'n pienk varkie voor.
Die kleur piggy pink is deur Crayola geformuleer in 1998. Die kleur was oorspronklik pig pink, maar die naam is later na "piggy pink" verander.
Pink (Pantone)
wysigPink (Pantone) | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #D74894 | |
RGBB | (r, g, b) | (215, 72, 154) |
HSV | (h, s, v) | (328°, 67%, 84[36]%) |
Bron | Pantone TPX[37] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die Pantonekleur pienk word regs vertoon.
Pink lace
wysigPink Lace | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FFDDF4 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 221, 244) |
HSV | (h, s, v) | (319°, 13%, 100[38]%) |
Bron | Xona.com | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur pink lace verskyn regs hiervan.
Roospienk
wysigDie eerste aangetekende gebruik van roospienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1761.[39]
Silwerpienk
wysigSilwerpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #C4AEAD | |
RGBB | (r, g, b) | (196, 174, 173) |
HSV | (h, s, v) | (3°, 12%, 77[40]%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur silwerpienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam silwerpienk is die eerste keer in 1948 gebruik.
Skokpienk
wysigSkokpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FC0FC0 | |
RGBB | (r, g, b) | (252, 15, 192) |
HSV | (h, s, v) | (315°, 94%, 99%) |
Bron | Internet | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur skokpienk word regs vertoon. Skokpienk is braaf en intens.
Sjampanjepienk
wysigSjampanjepienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F1DDCF | |
RGBB | (r, g, b) | (241, 221, 207) |
HSV | (h, s, v) | (25°, 14%, 95[41]%) |
Bron | Pantone TPX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur sjampanjepienk verskyn regs hiervan.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #12-1107 TPX—Champagne Pink.
Sjarmante pienk
wysigSjarmante pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #E68FAC | |
RGBB | (r, g, b) | (230, 143, 172) |
HSV | (h, s, v) | (340°, 38%, 90[42]%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur sjarmante pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam charm pink is die eerste keer in 1948 gebruik.
Die bron van hierdie kleur is die Plochere Color System, 'n kleurstelsel wat in 1948 geformuleer is en wyd gebruik word deur binnenshuise ontwerpers.[13]
Soliede pienk
wysigSoliede pienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #893843 | |
RGBB | (r, g, b) | (137, 56, 67) |
HSV | (h, s, v) | (352°, 49%, 54[43]%) |
Bron | Xona.com Color List | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur soliede pienk verskyn regs hiervan.
Die kleurnaam soliede pienk vir hierdie ekstreme donker skakering van pienk is sedert 2001 in gebruik, sedert dit bekend gestel is as een van die kleure op die Xona.com kleurlys.
Spaanse pienk
wysigPink (G&S) | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F7BFBE | |
RGBB | (r, g, b) | (247, 191, 190) |
HSV | (h, s, v) | (1°, 23%, 97%) |
Bron | Gallego and Sanz[44] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Spaanse pienk is die kleur wat Rosa (die Spaanse woord vir "pienk") genoem word.
Sprokiesverhaal (kleur)
wysigSprokiesverhaal | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #F2C1D1 | |
RGBB | (r, g, b) | (242, 193, 209) |
HSV | (h, s, v) | (340°, 20%, 95[45]%) |
Bron | Pantone TCX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Cotton eXtended (TCX)" kleurlys, color #13-2802 TCX—Fairy Tale.
Superpienk
wysigSuperpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #CF6BA9 | |
RGBB | (r, g, b) | (207, 107, 169) |
HSV | (h, s, v) | (323°, 48%, 81[46]%) |
Bron | Pantone TPX | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur superpienk word regs vertoon.
Die bron van hierdie kleur is die "Pantone Textile Paper eXtended (TPX)" kleurlys, #17-2625 TPX—Super Pink.
Staalpienk
wysigStaalpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #CC33CC | |
RGBB | (r, g, b) | (204, 51, 204) |
HSV | (h, s, v) | (300°, 75%, 80[47]%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur staalpienk word regs vertoon.
"Staalpienk" is 'n diep skakering van magenta.
Tangopienk
wysigTangopienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #E4717A | |
RGBB | (r, g, b) | (228, 113, 122) |
HSV | (h, s, v) | (355°, 50%, 89[48]%) |
Bron | Plochere | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur tangopienk verskyn regs hiervan.
Die eerste aangetekende gebruik van tangopienk as 'n kleurnaam in Engels was in 1925.[49]
Ultrapienk
wysigUltrapienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FF6FFF | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 111, 255) |
HSV | (h, s, v) | (300°, 48%, 83%) |
Bron | Crayola | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Ultrapienk is 'n Crayola krytkleur wat in 1972 geformuleer is.
Warmpienk
wysigWarmpienk | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Heksdrietal | #FF69B4 | |
RGBB | (r, g, b) | (255, 105, 180) |
HSV | (h, s, v) | (330°, 59%, 100%) |
Bron | X11[14] HTML/CSS[15] | |
B: Genormaliseer na [0–255] (greep) |
Die webkleur warmpienk verskyn regs hiervan. Die naam van die webkleur word as "hotpink" gespel in HTML vir rekenaarvertoon.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #F19CBB (Amaranth Pink):
- ↑ "Picture of amaranth pink colored amaranth flowers (labeled as "pink"):". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2016. Besoek op 1 April 2017.
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930--McGraw Hill Page 189; Color Sample of Amaranth Pink: Page 121 Plate 49 Color Sample D8
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 192; Color Sample of Carnation Pink: Page 31 Plate 4 Color Sample I4
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #FF91AF (Baker-Miller Pink):
- ↑
web.forret.com
- ↑ Barbie Pretty in Pantone 219C:
- ↑ Google Image result for Barbie + Pantone 219:
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2016. Besoek op 1 April 2017.
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #F9CCCA (Pale Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #FDBDCD (Orchid Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #DE6FA1 (China Pink):
- ↑ 13,0 13,1 13,2 "Plochere Color System". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2012. Besoek op 1 April 2017.
- ↑ 14,0 14,1 14,2 14,3 X11 rgb.txt Geargiveer 7 November 2015 op Wayback Machine. XFree86. (Februarie 1994).
- ↑ 15,0 15,1 15,2 15,3 W3C TR CSS3 Color Module, HTML4 color keywords. W3C. (Mei 2003)
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #DE5285 (Fandango Pink):
- ↑ Type the words "Fandango Pink" into the indicated window on the Pantone Color Finder and the color will appear.
- ↑ Pantone TPX Pantone Color Finder--Type the words "Fandango Pink" into the indicated window on the Pantone Color Finder and the color will appear:
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #FD6C9E (French Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #EFBBCC (Cameo Pink):
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 123; Color Sample of Cameo Pink: Page 25 Plate 50 Color Sample C2
- ↑ 22,0 22,1 Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill; p. 31, Plate 4, Color Sample J4.
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #F88379 (Congo Pink):
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 193; Color Sample of Congo Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample C10
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #E8CCD7 (Queen Pink):
- ↑ web.forrett.com Color Conversion Tool set to hex code #FBAED2 (Lavender Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #D8B2D1 (Pink Lavender):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #FF5CCD (Light Deep Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #FFB3DE (Light Hot Pink):
- ↑ Cecil Ernest Lucas Phillips (1960). The Greatest Raid of All. Little, Brown.
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #D7837F (New York Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #E63E62 (Paradise Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #DEA5A4 (Pastel Pink):
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 201; Color Sample of Persian Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample H4.
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #FDDDE6 (Piggy Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #D74894 (Pink (Pantone)):
- ↑ Type the word "Pink U" into the indicated window on the Pantone Color Finder and the color will appear.
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #FFDDF4 (Pink Lace):
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 203"
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #C4AEAD (Silver Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #F1DDCF (Champagne Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #E68FAC (Charm Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code #893843 (Solid Pink):
- ↑ Gallego, Rosa; Sanz, Juan Carlos (2005). Guía de coloraciones (Gallego, Rosa; Sanz, Juan Carlos (2005). Guide to Colorations) Madrid: H. Blume. ISBN 84-89840-31-8
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #F2C1D1 (Fairy Tale):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #CF6BA9 (Super Pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #CC33CC (Steel pink):
- ↑ web.forret.com Color Conversion Tool set to hex code of color #E4717A (Tango Pink):
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 205; color sample of Tango Pink: Page 29 Plate 3 Color Sample J8