Piermario Morosini
Italiaanse sokkerspeler (1986-2012)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Piermario Morosini (Bergamo, Italië, 5 Julie 1986 – Pescara, 14 April 2012) was 'n Italiaanse sokkerspeler wat as middelveldspeler gespeel het.
Piermario Morosini speel vir AS Livorno | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Gianfranco Zola | ||
Gebore | 5 Julie 1966 | ||
Geboorteplek | Bergamo, Italië | ||
Oorlede | 14 April 2012 (op 25) | ||
Plek oorlede | Pescara | ||
Lengte | 1,82 m. | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2005–2007 | Udinese | 5 | (0) |
2006–2007 | Bologna (leen) | 16 | (0) |
2007–2009 | Vicenza | 66 | (1) |
2009–2012 | Udinese | 0 | (0) |
2009–2010 | Reggina (leen) | 17 | (0) |
2010 | Padova (leen) | 14 | (0) |
2011 | Vicenza (leen) | 15 | (0) |
2012 | Livorno (leen) | 8 | (0) |
Totaal | 141 | (1) | |
Nasionale span | |||
2001–2003 | Italië o/17 | 16 | (1) |
2003–2004 | Italië o/18 | 7 | (0) |
2004–2005 | Italië o/19 | 12 | (0) |
2005–2007 | Italië o/20 | 3 | (0) |
2006–2009 | Italië o/21 | 18 | (0) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Hy is oorlede in 2012 nadat hy 'n hartstilstand opgedoen het tydens 'n sokkerwedstryd.