Piet Plessis is 'n dorpie in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.

Piet Plessis
Piet Plessis is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Piet Plessis
Piet Plessis
 Piet Plessis se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°10′S 24°25′O / 26.167°S 24.417°O / -26.167; 24.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitKagisano-Molopo
Oppervlak
 • Totaal13,65 km2 (5,27 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 655
 • Digtheid121/km2 (310/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense95.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tswana91.5%
 • Afrikaans4.1%
 • Engels2.1%
 • Zoeloe1.1%
 • Ander1.2%
Poskode (strate)
8621
Poskode (posbusse)
8621
Skakelkode053

Die dorpie is teenaan die landelike R377-streeksroete geleë. Die naaste groot dorp en sakesentrum is Vryburg, omtrent 90 km suid hiervandaan. Die Botswanagrens lê ongeveer 50 km noord van Piet Plessis.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Piet Plessis". Sensus 2011.