Pleknaamsveranderinge in Malawi
Wikimedia lysartikel
Hier volg 'n lys van dorpe en stede in Malawi (Nyasaland) waarvan die name verander is:
- Cape Maclear → Chembe (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)
- Fort Hill → Chitipa
- Fort Johnston → Mangochi
- Fort Manning → Mchinji
- Port Herald → Nsanje