Plodowitoje
Plodowitoje (Russies: Плодовитое, Kalmikies: Уласта) is 'n klein dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Plodowitoje Plaaslike Munisipaliteit en lê 28 kilometer noordwes van die rajon se setel, Malije Derbeti, naby die grens met Wolgograd-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
Plodowitoje Плодовитое | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 48°08′24″N 44°25′29″O / 48.14000°N 44.42472°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 512 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359422 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Plodowitoje 746 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 25 Julie 2023.