Wolgograd-oblast
federale deelgebied van Rusland
Wolgograd-oblast (Russies: Волгогра́дская о́бласть, Wolgogradskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Wolgograd.
Wolgograd-oblast Волгоградская область | ||||
Die ligging van Wolgograd-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Ekonomiese streek | Wolga | |||
Stigting | 23 September 1937 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Wolgograd | |||
Leier | Sergei Bozjenof | |||
Amp | Hoof van administrasie | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 2 610 161 | |||
Volgorde | 18de | |||
Digtheid | 22,92/km2 | |||
Stedelik | 76% | |||
Plattelands | 24% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 113 900 km2 | |||
Volgorde | 31ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 34 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.volganet.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia