Wolgograd

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wolgograd-oblast.

Wolgograd
Волгоград
Volgograd Montage 2016.png

Ligging van die Wolgograd-oblast Wapen
Map of Russia - Volgograd Oblast (2008-03).svg
Coat of arms of Volgograd city.svg
Vlag
Flag of Volgograd.svg
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Flag of Volgograd Oblast.svg Wolgograd
 Koördinate 48°42′N 44°31′O / 48.700°N 44.517°O / 48.700; 44.517
 Stigting 1555
 Stadstatus 1780
 Oppervlakte:  
 - Totaal 859,35 vk km
 Hoogte bo seevlak 80 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 1 013 533
 - Bevolkingsdigtheid 1 200/vk km
 Tydsone UTC +3 (MSK)
 Burgemeester Aleksander Tsjoenakof
 Amptelike webwerf volgadmin.ru

Wolgograd (Russies: Волгогра́д), tot in 1925 Tsaritsin (Царицын), is 'n stad in Rusland wat in 1555 gestig is en in 1780 stadstatus ontvang het. Dit is die hoofstad van die Wolgograd-oblast en het in 2018 'n bevolking van 1 013 533 gehad. Tussen 1925 en 1961 was Wolgograd bekend as Stalingrad (Сталинград). Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

SusterstedeWysig

Eksterne skakelsWysig