1555
jaar
1555 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1550 | 1551 | 1552 | 1553 | 1554 | ◄ 1555 ► | 1556 | 1557 | 1558 | 1559 | 1560 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1555 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1555 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 9 April – Pous Marcellus II volg Pous Julius III op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 10 April – Pous Marcellus II word gekroon deur kardinaal Francesco Pisani.
- 23 Mei – Pous Paulus IV volg Pous Marcellus II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 26 Mei – Pous Paulus IV word gekroon deur kardinaal Francesco Pisani.
- 7 Junie – Pous Paulus IV stel sy neef Carlo Carafa aan as kardinaal. Carafa word afgeset en tereggestel op 4 Maart 1561.
- 14 Junie – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII) word goewerneur van Fano.
- 14 Julie – Pous Paulus IV publiseer die bul Cum Nimis absurdum wat die Jode verplig om in 'n ghetto te woon.
- 25 September – Vrede van Augsburg: Elke vors kan die religie van sy gebied bepaal.
- 1 November – Stigting van die Franse kolonie France Antarctique in Brasilië.
- 20 Desember – Pous Paulus IV stel nog 7 nuwe kardinale aan.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 23 Maart – Pous Julius III, die 221ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1487).
- 1 Mei – Pous Marcellus II, die 222ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1501).
- Georg Agricola, 'n wetenskaplike (* 1494)