Die pok-ysterhout (Chionanthus foveolatus) is 'n klein tot groot boom wat aan die kusgebiede en bergwoude voorkom vanaf Kaapstad tot in Mosambiek. Dit kom ook in Limpopo voor. In Engels staan die boom bekend as die pock ironwoord.

Pok-ysterhout
Chionanthus foveolatus - Pock Ironwood Tree - Cape Town 6.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
C. foveolatus
Binomiale naam
Chionanthus foveolatus
Jong boompie in Kaapstad.

Sien ookWysig

BronWysig