Pokysterhout
boomspesie
Die pokysterhout (Chionanthus foveolatus) is 'n klein tot groot boom wat aan die kusgebiede en bergwoude voorkom vanaf Kaapstad tot in Mosambiek. Dit kom ook in Limpopo voor. In Engels staan die boom bekend as die pock ironwoord.
Pokysterhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | C. foveolatus
|
Binomiale naam | |
Chionanthus foveolatus (E.Mey.) Hong-Wa & Besnard, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Chionanthus foveolatus. |
Bron
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8