Polyceroidea
Polyceroidea is 'n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue slegs gedeeltelik kan terugtrek. Die kieue is aan die agterkant om die anus. Wanneer die seediere bedreig word trek hulle die kieue so ver as moontlik terug.
Polyceroidea | |
---|---|
'n Lewende spesie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | klade Heterobranchia
klade Euthyneura klade Nudipleura klade Nudibranchia klade Euctenidiacea klade Doridacea |
Superfamilie: | Polyceroidea |
Families | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Phanerobranchiata Non Suctoria |
Families
wysigDie volgende families hoort tot die superfamilie:
- Familie Polyceridae
- Familie Aegiridae - In Bouchet & Rocroi (2005) is hierdie takson verkeerdelik as Aegiretidae gespel.
- Familie Gymnodorididae
- Familie Hexabranchidae
- Familie Okadaiidae
Verwysings
wysig- ↑ Alder J. & Hancock A. 1845. A monograph of the British nudibranchiate Mollusca: with figures of all the species. The Ray Society, London. (Published in parts). Part 1. Polycerinae is on page 2.
Bron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3