Maytenus abbottii
(Aangestuur vanaf Pondosybas)
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Lydenburgia abbottii.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Die Pondo-kokoboom (Maytenus abbottii) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom voor van die Oribiravyn tot by Port St. Johns. Die boom het 'n voorkomsgebied van 2200 km². Daar is tans tien gefragmenteerde subpopulasies en die totale populasie word op minder as 1 000 bome geskat. Die boom word onder andere bedreig deur oor gebruik as brandhout deur die plaaslike bevolking.
Pondosybas | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Maytenus |
Spesie: | M. abbottii
|
Binomiale naam | |
Maytenus abbottii A.E.van Wyk, (1984)
|
Die boom se FSA-nommer is 398.1.[1]