Pous Agrippinus van Alexandrië
tiende pous en patriarg van Alexandrië
Pous Agrippinus (Grieks: Αγριππίνος) was die tiende pous en patriarg van Alexandrië.
Agrippinus van Alexandrië | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Kerk van Alexandrië | |||
Setel | Setel van Alexandrië | |||
Termyn | 167-12 Februarie 178 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Keladionus | |||
Opvolger | Julianus | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 12 Februarie 178 | |||
Sterfteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag | 12 Februarie (5 Amshir in die Koptiese kalender) | |||
|
Toe pous Keladionus gesterf het, is biskop Agrippinus deur die geestelikes van Alexandrië as patriarg gekies.
Volgens Koptiese tradisie het Agrippinus geen silwer of goud besit nie, behalwe vir wat aan sy basiese persoonlike behoeftes voldoen het.
Aggrippinus het gesterf na 'n bewind van 12 jaar. Hy word op die 5de dag van Meshir in die Koptiese Synaxarium herdenk.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Lives of Saints :: Amshir 5". CopticChurch.net. Besoek op 14 Maart 2018.
Bronnelys
wysig- (en) Meinardus, Otto F.A. (2002). Two Thousand Years of Coptic Christianity. American University in Cairo Press. ISBN 978-977-424-757-6.
- (en) Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia. New York: Macmillan Publishing Co., 1991. ISBN 0-02-897025-X
Eksterne skakels
wysig- (en) Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Stoel van Sint Markus die Apostel
- (fr) Koptiese dokumente in Frans
Religieuse titels | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Keladionus |
Patriarg van Alexandrië 167-178 |
Opgevolg deur Julianus |