Pous Keladionus van Alexandrië
Pous Keladionus (Grieks: Κελαδίων) was die negende pous en patriarg van Alexandrië. Hy het regeer vanaf die jaar 152 n.C. tot die jaar 166 n.C.
Keladionus van Alexandrië | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Kerk van Alexandrië | |||
Setel | Setel van Alexandrië | |||
Termyn | 16 Januarie 152 - 16 Julie 166 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Markianus | |||
Opvolger | Agrippinus | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 16 Julie 166 | |||
Sterfteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag | 16 Julie (9 Epip in die Koptiese kalender) | |||
|
Celadion is in Alexandrië, Egipte, gebore. Hy is in die jaar 152 n.C. tydens die bewind van Antoninus Pius as patriarg verkies.
Toe hy die leierskap oorgeneem het, het hy die pligte nagelaat deur sy voorgangers.
Hy het veertien jaar, ses maande en drie dae geregeer en het gesterf tydens die bewind van Markus Aurelius en Lucius Verus, op die 9de Epip (16 Julie), in die jaar 166 n.C.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Lives of Saints :: Abib 9". CopticChurch.net. Besoek op 14 Maart 2018.
Bronnelys
wysig- (en) Meinardus, Otto F.A. (2002). Two Thousand Years of Coptic Christianity. American University in Cairo Press. ISBN 978-977-424-757-6.
- (en) Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia. New York: Macmillan Publishing Co., 1991. ISBN 0-02-897025-X
Eksterne skakels
wysig- (en) Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Stoel van Sint Markus die Apostel
- (fr) Koptiese dokumente in Frans
Religieuse titels | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Markianus |
Patriarg van Alexandrië 152-166 |
Opgevolg deur Agrippinus |