Pous Markianus van Alexandrië
Pous Markianus (Grieks: Μαρκιανός) was die agtste pous en patriarg van Alexandrië, hy het regeer vanaf 141 n.C. tot 152 n.C.
Markianus van Alexandrië | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Kerk van Alexandrië | |||
Setel | Setel van van Alexandrië | |||
Termyn | 141-1 Januarie 152 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Eumenes | |||
Opvolger | Keladionus | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 1 Januarie 152 | |||
Sterfteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag | 1 Januarie (6 Tobi) | |||
|
Markianus is in Alexandrië, Egipte, gebore en hy was die dekaan van die Kategetiese Skool van Alexandrië, voordat hy aangestel is as patriarg in die maand Hathor in die jaar 141 n.C. tydens die bewind van die keiser Antoninus Pius.
Hy sterf op die 6de van Tobi (1 Januarie), in die jaar 152 n.C.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Toba 6 : Lives of Saints : Synaxarium - CopticChurch.net". www.copticchurch.net. Besoek op 22 Maart 2021.
Bronnelys
wysig- (en) Meinardus, Otto F.A. (2002). Two Thousand Years of Coptic Christianity. American University in Cairo Press. ISBN 978-977-424-757-6.
- (en) Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia. New York: Macmillan Publishing Co., 1991. ISBN 0-02-897025-X
Eksterne skakels
wysig- (en) Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Stoel van Sint Markus die Apostel
- (fr) Koptiese dokumente in Frans
Religieuse titels | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Eumenes |
Patriarg van Alexandrië 141-152 |
Opgevolg deur Keladionus |