Prins Albert Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Sentraal Karoo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC052 | ||
Burgemeester | Goliath Lottering (KGP) | ||
Hoofstad | Prins Albert | ||
Grootste tale | Afrikaans, Engels | ||
Area | 8 153 km² | ||
Bevolking | 13,136 (2011) |
Die Prins Albert Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
- Prins Albert (setel)
- Bitterwater
- Klaarstroom
- Leeu-Gamka
- North-End