Miombo-suikerbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea baumii)

Die Miombo-suikerbos (Protea baumii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Miombo Sugarbush.

Miombo-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. baumii
Binomiale naam
Protea baumii
Engl. & Gilg, (1903)

Daar is ook 'n subspesie:

  • Protea baumii subsp. robusta Chisumpa & Brummitt

Sien ook

wysig

Bronne

wysig