Minisuikerbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea heckmanniana)

Die minisuikerbos (Protea heckmanniana) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant is inheems aan Malawi, Tanzanië en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Mini sugarbush.

Minisuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. heckmanniana
Binomiale naam
Protea heckmanniana
Engl., (1901)
Sinonieme
  • Protea salicifolia Mildbr.
  • Protea stolzii Mildbr. ex Peter

Daar is een subspesie: Protea heckmanniana subsp. angustifolia (Hauman) Chisumpa & Brummitt.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig