Silwerblaarsuikerbos
{{Spesieboks | status = LC | status_system = iucn3.1 | name = Silwerblaarsuikerbos | image = | image2 = | taxon = Protea roupelliae roupelliae | authority = [[Carl Meissner|Meisn.], (1856) | synonyms = * Protea incana Meisn.
- Protea lanuginosa K.Schum.
- Protea rudatisii Engl.
- Protea transvaaliensis (Gand.) Gand. & Schinz
- Scolymocephalus lanuginosus (K.Schum.) Kuntze
- Scolymocephalus roupelliae (Meisn.) Kuntze
}} Die silwerblaarsuikerbos (Protea roupelliae roupelliae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom voor in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes-provinsies asook Eswatini en Lesotho. Die spesie is 'n klein boom, kan tot 8 m in hoog word en blom van Februarie tot April.
Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in 'n verskeidenheid habitatte op hoogtes van 0 - 2 000 m.
Die boom se FSA-nommer is 96[1]. In Engels staan dit as die silver sugarbush bekend.
Die dwergsilwerblaarsuikerbos is 'n subspesie wat tot Mpumalanga beperk is.
Galery
wysigSien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysigEksterne skakel
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silwerblaarsuikerbos.