Psoralea arborea
plantspesie
Psoralea arborea is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Hermanus en Stanford in die weste voor tot by Mosselbaai in die ooste asook in die valleie van die Potberg en die Koudberg.
Psoralea arborea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. arborea
|
Binomiale naam | |
Psoralea arborea Sims, (1819)
| |
Sinonieme | |