Psoralea gigantea
plantspesie
Psoralea gigantea is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Jonkershoek tot by die Michellspas voor. Die plant word 6 tot 8m hoog en word geklassifiseer as 'n boom.
Psoralea gigantea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. gigantea
|
Binomiale naam | |
Psoralea gigantea Dludlu, Muasya & C.H.Stirt., (2015)
|