Psoralea imminens
plantspesie
Psoralea imminens is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Calitzdorp omgewing in die Klein Swartberg, in die weste, deur die Groot Swartberg tot in die Baviaanskloof, in die ooste, voor.
Psoralea imminens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. imminens
|
Binomiale naam | |
Psoralea imminens C.H.Stirt., (2017)
|