Qachasnek
Qachasnek is 'n grenspos in die Oos-Kaap tussen Suid-Afrika en Lesotho en staan so bekend aan weerskante van die grens. Daar is 'n dorpie Qacha's Nek 2 km vanaf die grens in Lesotho, op die Malutiberge se plato. Die naaste Suid-Afrikaanse dorp is Matatiele sowat 32 km suid.
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | Oos-Kaap | Qacha's Nek |
Dorp | Matatiele | Qacha's Nek |
Pad | Verbind met R56 | Verbind met A4 |
Koördinate | 30°07′57″S 28°41′2″O / 30.13250°S 28.68389°O | 30°07′46″S 28°41′8″O / 30.12944°S 28.68556°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 39 256 4391 | |
Faksnommer | +27 (0) 39 256 4391 | |
Posadres | ||
Besigheidsure - Reisigers | 08:00 - 22:00 | 08:00 - 22:00 |
Besigheidsure - Algemeen | 07:30 - 16:15 |