R35 (Suid-Afrika)
Die R35 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Amersfoort met Middelburg verbind.
Provinsiale roete R35 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 159 km (99 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | N11 in Middelburg | |||
N4 naby Middelburg N17 / R38 in Bethal R39 in Morgenzon | ||||
Suidpunt | N11 / R555 in Amersfoort | |||
Ligging | ||||
Stede | Middelburg Bethal Amersfoort | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R35 het voorheen by die N3 naby Ladysmith aangesluit, maar die gedeelte van die pad vanaf Amersfoort af is nou deel van die N11. [1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.