R378 (Suid-Afrika)

streeksroete

Die R378 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin in Markstraat in Vryburg by die N14-nasionale pad en dan noordwes gaan. Die roete gaan dan deur Ganyesa verby die aftakking van die R377 in Voorspoed, deur Donegal, Tosca, Seniac, Terra Firma en eindig in die R375, ongeveer 10 km vanaf Werda, Botswana.

Streeksroete R378 shield

Streeksroete R378
Belangrike aansluitings
Suidpunt N14 Vryburg
  R377
Noordpunt R375 naby Werda, Botswana
Ligging
DorpeGanyesa, Donegal, Tosca, Seniac, Terra Firma
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R377R380

Sien ook

wysig