Maak hoofkeuseskerm oop

Tosca is 'n nedersetting in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.

Tosca
Ligging van Tosca op 'n kaart (Noordwes)
Tosca
Tosca
 Tosca se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°7′37″S 23°46′30″O / 26.12694°S 23.77500°O / -26.12694; 23.77500Koördinate: 26°7′37″S 23°46′30″O / 26.12694°S 23.77500°O / -26.12694; 23.77500
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Munisipaliteit Kagisano-Molopo
Rasverdeling (2011)
 • Blank 0.5%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 0.8%
 • Swart 97.9%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)
 • Tswana 96.4%
 • Afrikaans 1.5%
 • Engels 0.6%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate) 8618
Poskode (posbusse) 8618
Skakelkode(s) 053

Dit was voorheen die setel van die Molopo Plaaslike Munisipaliteit,[1] totdat dit saamgesmelt het om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te word in 2011.[2] Tosca is in privaatbesit.[3]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. "Molopo Local Municipality". GCIS Contact information. Besoek op 12 September 2013.
  2. "Amalgamation process of Kagisano-Molopo now complete". Suid-Afrikaanse Regering se aanlyn-webblad. Besoek op 12 September 2013.
  3. "Tosca". Toerisme Noordwesprovinsie. Besoek op 12 September 2013.