R382 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R382 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N7-nasionale pad in Steinkopf met Port Nolloth verbind. Die roete gaan deur die Anenouspas en Windpoort.
Streeksroete R382 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 90 km (60 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | N7 Steinkopf | |||
Wespunt | Port Nolloth | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|