R521 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R521 is 'n streeksroete wat die R101-streeksroete by Polokwane met Pontdrif op die Botswanagrens verbind. Die roete begin as Marketstraat in Polokwane en gaan noord-noordwes. Dit gaan deur Dendron, Vivo, Alldays en Bridgewater. Hierna word dit medebeskryf met die R572 vir 46.3 km tot in Pontdrif.
Streeksroete R521 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | Marketstraat in Polokwane | |||
R572 | ||||
Noordpunt | Pontdrif | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Dendron Vivo Alldays Bridgewater | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|