Alldays
Alldays is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in die noordweste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van sowat 2 987 inwoners in 2011 gehad.
Alldays | |
---|---|
Koördinate: 22°40′S 29°06′O / 22.667°S 29.100°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Blouberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,42 km2 (0,93 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 987 |
• Digtheid | 1 234/km2 (3 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 97.7% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 85.8% |
• Venda | 4.9% |
• Engels | 1.9% |
• Afrikaans | 1.6% |
• Ander | 5.9% |
Poskode (strate) | 0909 |
Poskode (posbusse) | 0909 |
Skakelkode | 015 |
Die Venetia-diamantmyn is naby Alldays geleë, binne die 360 vk. kilometer Venetia Limpopo-natuurreservaat. Dit is een van die ses oorblywende myne van De Beers in Suid-Afrika. Dit is ook die jongste diamantmyn in die land. Dit beskik ook oor 'n klein lughawe: Alldays-lughawe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Alldays". Sensus 2011.