Alldays-lughawe
Alldays-lughawe (IATA-kode: ADY, ICAO: FAAL) is 'n klein lughawe en militêre vliegveld geleë by Alldays in die noorde van Suid-Afrika, naby die grens met Botswana en Zimbabwe.
Alldays-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: ADY – ICAO: FAAL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr en siviel | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Alldays, Limpopo | ||
Hoogte bo seevlak | 2 600 vt / 792 m | ||
Koördinate | 22°40′42″S 29°3′18″O / 22.67833°S 29.05500°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
10/28 | 1 450 | 4 757 | Teer |
Bron:[1] |
Die lughawe is op 'n hoogte van 792 m (2 600 voet) bo seevlak geleë. Dit het een aanloopbaan wat as 10/28 aangewys is, met 'n asfaltoppervlak wat 1 450 by 30 meter (4 757 voet × 98 voet) meet.
Verwysings
wysig- ↑ "Lughawe-inligting vir FAAL". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2015. Besoek op 2 Augustus 2014.