R556 (Suid-Afrika)
Die R556 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R565 by Sun City, dan suidoos gaan, die R510 kruis by Tsitsing, kruis die N4-nasionale pad en eindig waar dit aansluit by die R104 by Wolhuterskop, 20 km wes van Hartbeespoort.
Streeksroete R556 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R556 Sun City | |||
N4 | ||||
Suidoospunt | R104 Wolhuterskop | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Tsitsing | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|