R716 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R716 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Vanderbijlpark met die R26-provinsiale pad tussen Frankfort en Villiers verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R42 in Vanderbijlpark. Die roete gaan suidoos, kruis die Vaalrivier, kruis die R59 en gaan deur Viljoensdrif. Dit gaan verby Deneysville, kruis die R549 en gaan die deur Oranjeville. Die roete eindig waar dit aansluit by die R26 tussen Frankfort en Villiers.
Streeksroete R716 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 96 km (60 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R42 in Vanderbijlpark | |||
R59 R549 | ||||
Oospunt | R26 tussen Frankfort en Villiers | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Viljoensdrif Deneysville Oranjeville | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|