Maak hoofkeuseskerm oop

Oranjeville is 'n dorp in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Die oord lê aan die oewer van die Vaaldam. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en Vereeniging.

Oranjeville
Ligging van Oranjeville op 'n kaart (Vrystaat)
Oranjeville
Oranjeville
 Oranjeville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°59′0″S 28°12′0″O / 26.98333°S 28.20000°O / -26.98333; 28.20000Koördinate: 26°59′0″S 28°12′0″O / 26.98333°S 28.20000°O / -26.98333; 28.20000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Fezile Dabi
Munisipaliteit Metsimaholo
Oppervlak[1]
 - Dorp 8,57 km²  (3,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 166
 - Digtheid 603/km² (1 561,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 6.1%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 0.3%
 • Swart 93.1%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 72.4%
 • Zoeloe 8.0%
 • Xhosa 7.7%
 • Afrikaans 7.1%
 • Ander 4.8%
Poskode (strate) 1995
Poskode (posbusse) 1995
Skakelkode(s) 016
Die kerkgebou van die NG gemeente Oranjeville.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Oranjeville". Sensus 2011.