Maak hoofkeuseskerm oop

Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 2-posisie[3] en is 'n twaalfmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'19), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), driemalige kampioen by die VSA Ope (2010, 2013 en 2017) en een keer kampioen by die Australiese Ope (2009). Hy het altesaam reeds 18 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

Rafael Nadal
Rafa Nadal (Spain).jpg
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2016
Volle naam Rafael Nadal Parera
Bynaam Rafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador[1][2]
Land Vlag van Spanje Spanje
Woonplek Manacor, Majorka, Spanje
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (33 jaar oud) [3]
Geboorteplek Manacor, Majorka, Spanje[3]
Lengte 1,85 m[3]
Gewig 85 kg[3]
Begin professioneel 2001[3]
Spelstyl Linkshandig (tweehandig handrughou)[3]
Loopbaan-wengeld $109 533 646[3] (3de van alle tye)
Amptelike webblad rafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 951–195 (83%)[3]
Loopbaantitels 82[3] (4de van die Ope-tydperk)
Hoogste rang No. 1 (18 Augustus 2008)[3]
Huidige rang No. 2 (10 Junie 2019)[3]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2009)
Franse Ope W (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2017, 2018, 2019)
Wimbledon W (2008, 2010)
VSA-Ope W (2010, 2013, 2017)
Toereindronde E (2010, 2013)
Olimpiese Spele Gold medal.svg Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 132–73 (64,4%)[3]
Loopbaantitels 11[3]
Hoogste rang No. 26 (8 Augustus 2005)[3]
Australiese Ope 3R (2004, 2005)
Wimbledon 2R (2005)
VSA-Ope HE (2004)
Olimpiese Spele Gold medal.svg Goue medalje (2016)
Laaste opgedateer op: 10 Junie 2019.
Rafael Nadal in 2006.
Rafael Nadal nadat hy die Franse Ope in 2006 gewen het.

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Grand Slam-rekordWysig

Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-mansenkelspeltoernooie waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2003 Nie ingeskryf nie Beseer Ronde 3 Ronde 2
2004 Ronde 3 Beseer Beseer Ronde 2
2005 Ronde 4 Wenner Ronde 2 Ronde 3
2006 Beseer Wenner Eindstryd Kwarteindstryd
2007 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Ronde 4
2008 Halfeindstryd Wenner Wenner Halfeindstryd
2009 Wenner Ronde 4 Beseer Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Wenner Wenner Wenner
2011 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Eindstryd
2012 Eindstryd Wenner Ronde 2 Beseer
2013 Beseer Wenner Ronde 1 Wenner
2014 Eindstryd Wenner Ronde 4 Beseer
2015 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Ronde 2 Ronde 3
2016 Ronde 1 Ronde 3 Beseer Ronde 4
2017 Eindstryd Wenner Ronde 4 Wenner
2018 Kwarteindstryd Wenner Halfeindstryd Halfeindstryd
2019 Eindstryd Wenner Halfeindstryd

VerwysingsWysig

  1. (en) Niall, Jake (3 Februarie 2009). "The man from Majorca breathes scent of victory". The Age. Besoek op 10 Junie 2019. 
  2. (en) Scott, Brough (24 Junie 2008). "Wimbledon: Rafael Nadal happy with his game – and his shorts – as he moves through gears". The Daily Telegraph. Londen. Besoek op 10 Junie 2019. 
  3. 3,00 3,01 3,02 3,03 3,04 3,05 3,06 3,07 3,08 3,09 3,10 3,11 3,12 3,13 3,14 (en) "Player profile – Rafael Nadal". ATP World Tour. Besoek op 10 Junie 2019. 

Eksterne skakelsWysig