Ras (titel)
Ras (Amharies: ራስ, letterlik "hoof") was ’n koninklike titel in Ethiopië.[1] Die historikus Harold G. Marcus stel die titel gelyk aan "hertog"; ander meen dit beteken "prins" of "goewerneur".[2]
Historiese Ras
wysig- Ras Mikael Sehoel (omstreeks 1692-1784)
- Ras Wolde Selassie (1736-1816)
- Ras Tafari (die voormalige keiser Haile Selassie, 1892-1975)
Verwysings
wysig- ↑ Haile Selassie, Western Education, and Political Revolution in Ethiopia (in Engels). Cambria Press. ISBN 9781621969143.
- ↑ Byvoorbeeld Don Jaide, "An Etymology of the word Ras-Tafari – By Ras Naftali", Rasta Liveware, 2 Junie 2014; besoek op 2019.06.24.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.