Rawsonia
Plantgenus
Rawsonia is 'n genus van bome wat behoort tot die familie Achariaceae. Die genus is inheems aan Afrika.
Rawsonia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Klade: | Malvids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Achariaceae |
Genus: | Rawsonia Harv. & Sond., (1860) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is slegs twee spesies in die genus:[1]
- Rawsonia burtt-davyi (Edlin) F.White
- Rawsonia lucida Harv. & Sond.