Recht Malanprys
(Aangestuur vanaf Recht Malan-prys)
Die Recht Malanprys is ’n prys wat jaarliks toegeken word vir die beste niefiksieboek met ’n Suid-Afrikaanse tema in Afrikaans of Engels. Dit is vir die eerste keer in 1978 aan Anna Böeseken toegeken vir haar boek Slaves and Free Blacks at the Cape, 1658–1700.
Jaar | Wenner | Werk |
---|---|---|
2020 | Jonny Steinberg | One day in Bethlehem |
2019 | Rob Rose | Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud |
2016 | Milton Shain | A Perfect Storm: Antisemitism in South Africa 1930-1948 |
2015 | Mark Gevisser | Lost and Found in Johannesburg |
2014 | Irina Filatova en Apollon Davidson | The Hidden Thread: Russia and South Africa in the Soviet Era |
2013 | Stephen Ellis | External Mission |
2012 | Anton Harber | Diepsloot |
2011 | Bill Nasson | The War for South Africa |
2010 | Elsa Joubert | Reisiger |
2009 | Tony Leon | On the Contrary |
2009 | Jonny Steinberg | Three-Letter Plague: A Young Man's Journey Through a Great Epidemic |
2008 | Mark Gevisser | Thabo Mbeki: The Dream Deferred |
2007 | Leon Rousseau | Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde |
2006 | Antony Altbeker | The Dirty Work of Democracy: A Year on the Streets with the SAPS |
2005 | Uma Dhupelia-Mesthrie | Gandhi's Prisoner?: The Life of Gandhi's Son Manilal |
2004 | Hermann Giliomee | The Afrikaners: Biography of a People |
2003 | Karel Schoeman | Die laaste Afrikaanse boek: Outobiografiese aantekeninge |
2002 | Karel Schoeman | Armosyn van die Kaap [2 volumes] |
2001 | Greg Mills | The Wired Model: South Africa, Foreign Policy, and Globalisation |
2000 | J.C. Kannemeyer | Leipoldt: ’n Lewensverhaal |
1999 | Jaap Steyn | Van Wyk Louw: ’n Lewensverhaal |
1998 | Karel Schoeman | Dogter van Sion: Machtelt Smit en die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap, 1749–1799 |
1997 | Hennie Aucamp | Gekaapte tyd: ’n Kladboek, September 1994-Maart 1995 |
1996 | J.C. Kannemeyer | Langenhoven: ’n Lewe |
1995 | Elza Miles | Lifeline Out of Africa: The Art of Ernest Mancoba |
1994 | Gerrit Olivier | N.P. van Wyk Louw: Literatuur, filosofie, politiek |
1993 | Wiets Beukes, red. | Boekewêreld: Die Nasionale Pers in die uitgewersbedryf tot 1990 |
1992 | Fransjohan Pretorius | Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899–1902 |
1991 | Christoffel Frederik Jacobus Muller | Sonop in die Suide: Geboorte en groei van die Nasionale Pers 1915–1948 |
1990 | Niel du Plessis en Graham Duncan met bydraes deur Bruce Bayer; waterverfsketse deur Elise Bodley |
Bulbous Plants of Southern Africa: A Guide to Their Cultivation and Propagation |
1989 | Onbekend | Onbekend |
1988 | Peter Berger en Bobby Godsell, reds. | A Future South Africa: Visions, Strategies, and Realities |
1987 | Trewhella Cameron en Burridge Spies, reds. | Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld |
1986 | Eve Palmer; geïllustreer deur Brenda Clarke | The South African Herbal |
1985 | Hobhouse, Emily; geredigeer deur Rykie van Reenen | Boer War Letters |
1984 | At van Wyk | Die Keeromstraatkliek: Die Burger en die politiek van koalisie en samesmelting 1932-1934 |
1983 | Karel Schoeman | Vrystaatse erfenis: Bouwerk en geboue in die 19de eeu |
1982 | Flip Smit en J.J. Booysen | Swart verstedeliking: Proses, patroon en strategie |
1981 | Jaap Steyn | Tuiste in eie taal: Die behoud en bestaan van Afrikaans |
1980 | A. J. Brink | Woordeboek van Afrikaanse geneeskundeterme |
1979 | J.C. Kannemeyer | Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur [Volume 1] |
1978 | Anna Böeseken | Slaves and Free Blacks at the Cape, 1658-1700 |