Rensburg
voorstad van Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Rensburg is ’n dorp sowat 3 km vanaf Heidelberg, Gauteng.
Rensburg | |
---|---|
Koördinate: 26°30′02″S 28°21′30″O / 26.50056°S 28.35833°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Sedibeng |
Munisipaliteit | Lesedi |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,60 km2 (1,00 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 239 |
• Digtheid | 2 015/km2 (5 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 79,7% |
• Indiërs/Asiërs | 1,2% |
• Bruin mense | 1,8% |
• Swart mense | 17,0% |
• Ander | 0,3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 77,2% |
• Engels | 7,8% |
• Zoeloe | 5,2% |
• Suid-Sotho | 2,9% |
• Ander | 6,9% |
Dit was eers ’n woonbuurt van Heidelberg, toe dit Rensburgdorp geheet het. Van 1932 af is dit deur ’n gesondheidskomitee bestuur en van 1945 af deur ’n dorpsbestuursraad. In 1968 het Rensburg ’n afsonderlike munisipaliteit geword, maar met die nuwe munisipale bedeling is dit by die Lesedi-munisipaliteit ingelyf.
Die naam is afgelei van die Afrikaanse van Van Rensburg, maar dis nie bekend waarom nie.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Rensburg". Sensus 2011.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.