Republiek van Benin
Benin (amptelik Republiek van Benin, Engels: Republic of Benin) was 'n voormalige staat in die suide van die huidige Nigerië en bestaan vir twee dae tussen 19 September 1967 en 20 September 1967. Die Onafhanklikheid was van die Igbo op 19 September 1967 in Benin-stad verklaar, wat die hoofstad en grootste stad van die land was. Benin het 'n bevolking van 3 000 000 in 1967 gehad. Die Republiek van Benin was 'n Vasalstaat van Biafra.
| ||||
Leuse: Unity and Strength (Engels: "Eenheid en Krag") | ||||
Ligging van die Republiek van Benin in Nigerië | ||||
Hoofstad | Benin-stad | |||
Taal/Tale | Engels, Edo, Igbo, Ijaw, Urhobo | |||
Regering | Republiek | |||
President en Eerste Minister | Albert Nwazu Okonkwo | |||
Historiese tydperk | Koue Oorlog | |||
- Stigting | 19 September 1967 | |||
- Ontbinding | 20 September 1967 | |||
Bevolking | ||||
- 1967 skatting | 3 000 000 | |||
Geldeenheid | Biafra pond, Nigeriese pond |