Republiek van Zoutpansberg
Die Republiek van Zoutpansberg was 'n Boererepubliek wat vanaf 1849 tot 1860 bestaan het. Die republiek se hoofstad was Zoutpansbergdorp (later bekend as Schoemansdal). Dit is later by die Zuid-Afrikaansche Republiek ingelyf.