Rhinephyllum pillansii
Plantspesie
Rhinephyllum pillansii is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Matjiesfontein tot by Prins Albert en suidwaarts tot by Ladismith voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6 496 km².
Rhinephyllum pillansii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Rhinephyllum |
Spesie: | R. pillansii
|
Binomiale naam | |
Rhinephyllum pillansii N.E.Br., (1927)
| |
Sinonieme | |
|